VLAM IN DIE WIND IS 'N ROADTRIP-LIED WAT ONS VAN VERGANKLIKHEID HERINNER, MAAR ONS DAN INSPIREER OM GROOT TE GAAN EN VOLUIT TE LEWE!

“Ons dans soos ‘n vlam in die wind. Niks wat ons kan raak of aan die grond kan bind nie.”

Die gees van die lied is verhewe en jeugdig, maar weereens gee Barto alles en die intimiteit van daardie vlymskerp stem verklap lewenservaring en sny dwarsdeur jou.

Soos ons sien hoe Barto se optrede lewe kry in hierdie opwindende musiekvideo, is dit geen wonder dat hy binne slegs ‘n paar maande reeds 2 goue enkelsnitte onder sy naam het nie. ‘Vlam in die wind’ kom warm in!

Barto_Cover

BARTO

VLAM IN DIE WIND

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter