DIS TYD VIR 'N 'ZOEPA' GROET MET DIRK

Dirk het dit goed gedink om ‘n woord te skep wat geen betekenis in enige taal het nie – en dit dieselfde betekenis te gee vir almal.

Zoepa is ‘n woord wat ek wil hê vrede en samekoms moet teenwoordig. Iets wat mense van alle tale kan leer en saam sê.
verduidelik Dirk.

Bo en behalwe die groter prentjie van vrede tussen almal, is hierdie liedjie ook veronderstel om ons almal opgewonde te maak oor die terugkeer na ‘n normale wêreld waar ons saam kan braai en dans. Ons ervaar tans meer vryheid met die opheffing van imperking regulasies. Mense sit al maande lank in hul huise sonder byeenkomste, maar die tyd is nou amper weer hier om bymekaar te kom en die lewe te vier.

Stof solank jou dans skoene af, want hier kom ‘n samesyn wat die land gaan verstom!

Zoepa01

ZOEPA

DIRK VAN DER WESTHUIZEN

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2021  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter