DANVLOER TOE HIERDIE DESEMBER SAAM DIRK!

Ware passie is om te doen waarvoor jy werklik lief is. Dirk van der Westhuizen is terug met ‘n “club-banger” wat volgens hom die musiek is wat hom die gelukkigste maak.

Ek het van die begin van my loopbaan af vir myself ‘n weg oopgebreek met dans musiek. Dit is waar my ware passie lê – nie net as sanger nie, maar ook as entertainer.

Hierdie song het “EDM Edge” maar ook sentiment en bederf met ‘n Slap-House intrumental wat jou voete gaan laat jeuk

TotOnsVal

TOT ONS VAL

DIRK VAN DER WESTHUIZEN

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2021  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter