ELANDRÉ BEDERF JOU MET NOG 'N MUSIEKVIDEO!

Elandré is op volspoed en opgesaal vir die bekenstelling van die warm nuwe musiekvideo vir ‘Seisoene’. Dit is die vyfde enkelsnit vanaf sy vierde studio-album, ‘Estetika’.

Dit tel op by die growwe energie wat die album kenmerk en beeld ‘n liefde vir plaaslewe uit, sowel as die musiek wat dit inspireer.

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter