RAAK SMOORVERLIEF OP JACK & JUNE

Die liefling-duo van Afrikaanse musiek het ‘n klank gevestig wat vir geen huidige Nashville-duo sal terugstaan nie. Hulle ongelooflike koor smelt perfek saam en weerspieël die feit dat hulle in die werklike lewe getroud is.

‘Smoorverlief’ is gevul met pragtige lirieke, melodieë en polsende klanke wat getrou bly aan die realiteit van Jack & June. Die nuwe enkelsnit beloof om ‘n groter treffer te wees as hulle vorige twee enkelsnitte ‘Steek Ons Liefde Aan Die Brand’ en ‘Kom Terug Bed Toe’. Kyk uit vir die liedjie in ‘Spatial Audio’ en ‘360RA’.

SmoorverliefCover

SMOORVERLIEF

JACK & JUNE

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2021  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter