LAAT DIE SHOTS VAL MET JACQUES DU PLESSIS

Jacques du Plessis het homself as ‘n werklike sanger en liedjieskrywer gevestig in die musiekbedryf met sy twee enkelsnitte ‘My F*k’ en ‘Dit Is Mal’. Maar Du Plessis is gereed om die bedryf met albei hande aan te gryp met sy nuwe enkelsnit ‘Tequilaboer’. Die nuwe treffer gaan wys dat daar meer in hom wegsteek as net sy ernstige kant.

Met tong-in-die-kies lirieke en ‘n lekker opbeurende tempo gooi hy bietjie vuur op sy rou en eerlike elemente.

Een soort boerdery waarmee ons almal kan vereenselwig is om ‘n shot tequila te laat verdwyn. Daarom sal hierdie nuwe treffer ‘n groot een wees by ‘n kuier, braai of huispartytjie.

Un Dos Tres Cuatro, Tequila!

Jacques_Media

TEQUILABOER

Jacques du Plessis

Vir Meer Inligting:


[email protected]

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA EN BLY OP HOOGTE

© 2021  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter