DIE KLOK SLAAN OP DIE PERFEKTE TYD MET SY NUUTSTE TREFFER

Karel bester het golwe gemaak in die Afrikaanse-musiektoneel met sy eerste enkelsnit ‘Sal jy saam my kom drink?’. Die feit dat hy uniek en organies is wat saamval met kook saamsing, het hom uit die skare laat uitstaan.

‘Dis Klokslag So is geen uitsondering nie. Almal kan verband hou met ‘n alledaagse 9 to 5. Die liedjie laat jou vergeet van uitdagings by die werk en herinner jou daaran om lekker saam met familie en vriende te kuier wanneer jy afskakel. Hierdie partytjie liedjie is daarop gemik om ‘n skare opgewonde te maak met organiese motiewe, polsende haakplekke en vars lirieke.

Karel Bester word vining ‘n naam om mee rekening te hou. Kyk ook uit na ruimtelike-klank en 360RA verwerkings van die treffer. Laat die klok jou verhoed om uit te brand. ‘Dis Klokslag So’ is die perfekte treffer daarvoor.

Klok_01

DIS KLOKSLAG SO

Karel Bester

Vir Meer Inligting:


[email protected]

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA EN BLY OP HOOGTE

© 2021  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter