
PRYSE SLUIT IN:
VOLTOOI HIERDIE 3 STAPPE OM IN TE SKRYF:
STAP 1:
Jy en jou 3 vriende moet ‘n kaartjie hê na Krone 2025 en die konsert bywoon. Wenners word gedurende die konsert aangekondig.
STAP 2:
Vul die vorm
in sodat ons jou kan kontak as jy die wenner is.
NEEM KENNIS:
Die #KroneRoyalFamilie2025 word op 30 Augustus 2025 aangekondig by die Krone 2025-konsert en genooi word na die verhoog. So julle al 4 moet daar wees!
Die kompetisie is NOU OOP en sluit Donderdag, 28 Augustus 2025 om 12h00 die middag.
Maak asseblief seker jy is bekend met die termes en voorwaardes hieronder voordat jy inskryf.
WAT SLUIT DIE PRYS ALLES IN?
4 NAGTE VIR ‘N FAMILIE VAN 4 BY DIE NKOMAZI PRIVAAT WILDRESERVAAT. Dit sluit in:
-Alle etes is ingesluit (Ontbyt, Midddagete en Aandete).
– 1 Uur elk spa-behandeling van jou keuse vir 4 persone.
– Oggend en Middag-wildritte.
– Verwelkomingsdrankies met aankoms.
– Bewaringsheffing en reiskostes is uitgesluit.
– Die prys is geldig vir drie (3) maande vanaf datum uitgereik.
2 KAJUITE OP DIE KRONE CRUISE 2026 (4 PERSONE) Dit sluit in:
– Retoer vlugte na Durban.
– Krone Cruise-vertoning kaartjies.
– Vervoer tussen hawe en lughawe asook hawe-kostes.
– Alle etes.
– Uitstappies, drank-pakkette en enige ander uitgawes uitgesluit.
‘N KRONE 2025 VIP ONDERVINDING. Dit sluit in:
– 4 x VIP Presidensiële kaartjies na Krone 2026.
– Verblyf & ontbyt vir 4 vir 2 nagte by die Protea Hotel Marriot, Loftus Park.
– 4 x Krone SWAG geskenkboks.
LIFT VLUGTE TER WAARDE VAN R20 000.
R20 000 SE WAARDE OM TE SPANDEER OP ENIGE KONSERT WAT DEUR ITICKETS.CO.ZA VERKOOP WORD.
R72 000 SE WAARDE IN WILLA KRAUSE PRODUKTE.
BONDIBLU SONBRILLE TER WAARDE VAN R2 000.
UITNODIGINGS NA EKSKLUSIEWE EVENTS IN DIE MUSIEKINDUSTRIE.
KYK HIER NA KRONE
LUISTER HIER NA DIE KRONE-ALBUMS
© 2024 SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERTAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.
