AANDKLAS VOEL SOOS 'N VARS BRIESIE VIR AFRIKAANSE POP

Dis ‘n catchy volk-pop nommer van die nuwe bra op die blok. ’n Nuwe blaadjie is omgeslaan en Jacques Not Jack is voor in die koor vir Gen Z om hul sê te sê. Die slim variasie tussen deftige akoestiese folk en die refrein-drop is eenvoudig magic en sal verseker herhalende luisteraars laat skuim om die mond in afwagting vir daardie nuwe-nuwe gedempte saam-sing koor. Rond dit af met slim lirieke wat ‘n agtersitplek-uitmaaksessie vir Aandklas verwar en jy het die maaksel van ‘n studente anthem op jou hande en in jou ore!

Cover01

AANDKLAS

JACQUES NOT JACK

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter