DAAR IS NET EEN MANIER OM 'N STEAK TE EET...

‘Rare Steak’ is gebraai tot perfeksie met die perfekte kombinasie van polsende ritmes wat hard vloei met ‘n trefkrag wat sal weergalm in kuierplekke en op dansvloere regoor Suid-Afrika.

Met ‘n nederige begin van sy loopbaan het Cream Machine homself gevestig as ‘n powerhouse in Afrikaanse kletsrym. Hy gaan ‘n nuwe gehoor intrek met sy nuwe klanke en eie karakter. Die nuwe treffer ‘Rare Steak’ draai om liefde in die verlede en die toekoms. Die lirieke maak ‘n skatkis oop vol pret en eienaardigheid.

Maak gereed want Cream Machine is gereed om die Afrikaanse musiekbedryf in te storm met dié nuwe treffer.

Daar is net een manier om ‘n steak te eet, en dit is rare.

Cream001

RARE STEAK

Cream Machine

Vir Meer Inligting:


[email protected]

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA EN BLY OP HOOGTE

© 2021  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter