MY HART KLOP REFENTSE - LEWENDIGE OPNAME

My Hart Klop Refentse was beslis een van die beste inperking-vertonings in Suid-Afrika. Die lewendige opname bring Refentse se talent, musikale krag en erfenis na vore met ‘n unieke weergawe van sy beste treffers en ongelooflike covers wat gehelp het om sy musiekloobaan te vorm en sy liefde vir musiek.
 
Kyk ook uit vir 14 volledige video-opnames van die lewendige vertoning wat vanaf 8 Oktober 2021 beskikbaar sal wees op YouTube.
 
Refentse soos jy hom nog nooit tevore gesien het nie.
RefAlbum

MY HART KLOP REFENTSE

Lewendige Opname

Vir Meer Inligting:


[email protected]

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA EN BLY OP HOOGTE

© 2021  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter